Terug na bo

PRAK432 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2023

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • lesse onafhanklik kan beplan en aanbied vir enige klas in die Intermediêre Fase en graad 7;
  • ’n volledige leerprogram kan beplan en aanbied vir enige klas in die Intermediêre Fase of graad 7; en
  • kan reflekteer oor die ervaring wat opgedoen is. 

After completing this module, students should be able to

  • independently plan and present lessons for any class in the Intermediate Phase and grade 7;
  • plan and present a complete learning programme for any class in the Intermediate Phase or grade 7; and
  • reflect on the practical experience gained.