Terug na bo

ONLV411 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2023

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • die verskillende onderrigbenaderings met betrekking tot wetenskap en die omgewing kan vergelyk;
  • ervarings kan organiseer ten einde die jong kind se kennis van die wêreld tesame met vaardighede en waardes met betrekking tot Natuurwetenskappe, Tegnologie en Sosiale Wetenskappe uit te brei;
  • die kernbeginsels met die oog op die effektiewe onderrig van Natuurwetenskappe, Tegnologie en Sosiale Wetenskappe kan analiseer;
  • die wetenskaplike metode kan lys, verduidelik en implementeer;
  • die tegnologiese ontwerpprosesse kan analiseer, toepas, beplan en verduidelik; en
  • lesse kan ontwerp aan die hand van die Nasionale Kurrikulumverklaring (of die dokument waarmee dit vervang gaan word) se vereistes.

 

 

After completing this module, students should be able to

  • compare the different teaching approaches regarding science and the environment;
  • organises experiences in order to expand the young child’s knowledge of the world as well as skills and values regarding Natural Science, Technology, and Social Sciences;
  • analyse the key principles to teach Natural Sciences, Technology, and Social Science effectively;
  • list, clarify, plan and implement the scientific method;
  • analyse, apply, adapt, plan and clarify the technological design process; and
  • design lessons according to the requirements of the National Curriculum Statement (or its replacement).