Terug na bo

AFRO411 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2023

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • normatiewe taalkunde kan definieer en ʼn kort oorsig oor die belangrikste normatiewe bronne in Afrikaans kan gee;
  • taalnorme kan omskryf en tussen die tipes taalnorme kan onderskei;
  • die verskynsel van standaardtaal kan beskryf en die belangrikheid daarvan in die onderrig van Afrikaans kan evalueer;
  • die woordelys en spelreëls in die Afrikaanse Woordelys en Spelreëls (AWS) kan gebruik;
  • kan verduidelik en evalueer waar en hoekom punte, kommas, kommapunte en parentese in Afrikaans gebruik word;
  • taalnorme as basis vir Afrikaanse onderrig kan gebruik en spelling en interpunksie in die Afrikaanse klaskamer kan onderrig;
  • ’n geïntegreerde kennis en begrip van kinder- en jeugliteratuur met betrekking tot fantasie, wetenskapliteratuur en kontemporêr-realistiese literatuur demonstreer en oor die nut van sulke tekste in die skoolkurrikulum kan argumenteer; en
  • oor die vermoë beskik om fantasie, wetenskapliteratuur en kontemporêr-realistiese literatuur in die onderrig van Afrikaans te gebruik en so ook hierdie tipe tekste kan evalueer en in die klaskamer onderrig.

After completing this module, students should be able to

  • define normative linguistics and provide a short survey of the most critical normative references in Afrikaans;
  • describe language norms and distinguish between the types of language norms;
  • describe the phenomenon of standard language and evaluate the importance thereof in the teaching of Afrikaans;
  • use the wordlist and spelling rules in the Afrikaanse Woordelys en Spelreëls (AWS);
  • explain and evaluate the reasons for the use and position of full stops/periods, commas, semi-colons and parenthesis in Afrikaans;
  • utilise language norms as a basis in the teaching of Afrikaans and teach spelling and punctuation in the Afrikaans classroom;
  • display integrated knowledge and understanding of children’s and youth literature concerning fantasy, science fiction, and contemporary realistic literature and be able to debate the necessity of such texts in the school curriculum; and
  • apply the knowledge of fantasy, science fiction, and contemporary realistic literature to teach Afrikaans and thus evaluate and teach these types of texts in the classroom.