Terug na bo

OPVS122 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2023

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • die filosofiese begronding van onderwys as ʼn wetenskap kan verduidelik;
  • die terrein van opvoedkundige sielkunde in die onderwys kan begryp;
  • die belangrikheid van verskillende vertrekpunte ten opsigte van leer en onderrig kan insien en verstaan hoe hierdie vertrekpunte in verskillende onderwysfilosofieë uitgedruk word;
  • die Christelike vertrekpunte kan identifiseer; en
  • die kennis en vaardighede bemeester het wat nodig is om kinderontwikkeling ten opsigte van fisiese, kognitiewe, etiese, sosiale, kreatiewe en emosionele ontwikkeling tydens die kinderjare (geboorte tot 18 jaar) te verstaan.

 

After completing this module, students should be able to

  • explain the philosophical basis of education as a science;
  • understand the field of educational psychology in teaching;
  • understand the importance of various perspectives regarding learning and teaching and understand how these perspectives are expressed in the various philosophies of education;
  • identify Christian points of departure; and
  • have mastered the knowledge and skills necessary to understand child development regarding physical, cognitive, ethical, social, creative, and emotional development during childhood (birth to 18 years).