Terug na bo

ONET211 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2024

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • in staat wees om oor taalverwerwing en die onderrig en leer van taalvaardighede te besin as deel van die Godgegewe behoefte aan kommunikasie;
  • so kan beplan dat ontwikkelingstoepaslike metodes tydens die aanbieding van ‘n ontluikende geletterdheidsprogram toegepas word;
  • weet hoe om mondelinge taalontwikkeling en woordeskatuitbreiding in graad R te stimuleer; en
  • toegerus wees om geskikte onderrigmateriaal aan die hand van toepaslike kriteria te kies.

After completing this module, students should be able to

  • reflect on language acquisition and the teaching and learning of language skills as part of the God-given need to communicate;
  • plan in such a way that development-appropriate methods can be applied while presenting an emerging literacy program;
  • know how to stimulate oral language development and expansion of vocabulary in grade R; and
  • be equipped to select appropriate teaching material according to relevant criteria.