Terug na bo

LVSW311 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2024

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • begrip kan demonstreer rondom die onderrig en noodsaaklike prosedures en prosesse van aardrykskunde en geskiedenis as deel van aanvangskennis in die vak Lewensvaardigheid in die graad R-program;
  • die begrip “burgerskap” kan ontleed en identifiseer in die konteks van Sosiale Wetenskappe-onderrig binne die graad R-program;
  • kennis kan toepas oor die aanbieding van geskiedenis wat geskik is vir leerervarings in die graad R-program;
  • toepaslike leerervarings vir geskiedenis in graad R kan skep;
  • kernprosedures en prosesse ten opsigte van die aarde en die aardrykskundeveld tydens die beplanning van ‘n leerervaring in graad R-aardrykskunde kan verduidelik, toepas en skep; en 
  • toepaslike leerervarings kan skep vir Sosiale Wetenskappe in graad R-onderrig.

 After completing this module, students should be able to

  • demonstrate an understanding regarding the teaching and essential procedures and processes of geography and history as part of initial knowledge in the subject Life Skills in the grade R programme;
  • analyse and define the concept “citizenship” in the context of Social Sciences teaching in the grade R programme;
  • apply knowledge about the presentation of history that is suitable for learning experiences in the grade R programme;
  • create appropriate learning experiences for history in Grade R;
  • explain, apply and create core procedures and processes about the earth and the geography field during the planning of a learning experience in geography in grade R; and 
  • create appropriate learning experiences for Social Sciences in grade R teaching.