2024
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- die onderrig kan bespreek van Natuurwetenskap en Tegnologie as deel van aanvangskennis in die vak Lewensvaardigheid in die graad R-program;
- die onderrig kan ontleed van Natuurwetenskap en Wetenskaplike Geletterdheid in die graad R-program;
- toepaslike natuurwetenskapleerervarings vir graad R kan beplan;
- die kultuurmandaat in die onderrig van Natuurwetenskap en Tegnologie binne ‘n graad R-klaskamer kan verduidelik;
- toepaslike leergeleenthede vir Tegnologie in graad R kan beplan;
- die onderrig van Inligting- en Kommunikasietegnologie in graad R kan definieer en ontleed; en
- ‘n klaskamer en aktiwiteite kan beplan waarin leerders tegnologie daagliks kan gebruik.
|
After completing this module, students should be able to
- discuss the teaching of Natural Sciences and Technology as part of initial knowledge in the subject Life Skills in the grade R programme;
- analyse the teaching of Natural Sciences and Scientific Literacy in the grade R programme;
- plan appropriate experiences in natural sciences for grade R;
- explain the cultural mandate in the teaching of Natural Sciences and Technology in a grade R classroom;
- plan appropriate learning opportunities for Technology in grade R;
- define and analyse the teaching of Information and Communication Technology in grade R; and
- plan a classroom and activities in which learners can use technology on a daily basis.
|