Terug na bo

LVMU221 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2023

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • oor ʼn kennisbasis beskik en begrip demonstreer met betrekking tot begrip van die waarde, omvang en doel van uitvoerende kunste (musiek, dans en drama) in die  graad R-program, asook fundamentele kennis van musiek (musiekelemente en teoretiese inhoud);
  • toepaslike metodes, werkswyses en tegnieke in die onderrig van uitvoerende kunste kan evalueer;
  • etiese praktyk demonstreer op grond van hul vermoë om verantwoordelikheid te neem vir hul kunstalente vanuit ʼn Christelike oogpunt;
  • inligting uit verskillende bronne kan analiseer, sintetiseer en evalueer om insig te bekom oor die onderrig van uitvoerende kunste, die ontwikkeling van ʼn musiekomgewing in die graad R-program en basiese musiekkennis (musiekelemente en teoretiese inhoud);
  • die vermoë demonstreer en kommunikeer om ingewikkelde inligting in die onderrig van uitvoerende kunste aan te bied en op ʼn betroubare en samehangende manier by wyse van terugvoer weer te gee;
  • eie prestasie beplan en evalueer teen gegewe kriteria met betrekking tot musiekelemente, die verskillende musiekaktiwiteite en ʼn musiekomgewing binne ’n gestruktureerde leerproses; en
  • die vermoë demonstreer om basiese kennis (musiekelemente en teoretiese inhoud), musiekaktiwiteit en ʼn musiekomgewing met behulp van hulpbronne ten toon te stel.

 

After completing this module, students should be able to

  • have a knowledge base and demonstrate understanding regarding the value, scope and purpose of performing arts (music, dance, and drama) in the grade R programme, as well as a basic knowledge of music (music elements and theoretical content);
  • evaluate appropriate methods, procedures and techniques in the teaching of performing arts;
  • demonstrate ethical practice from a Christian perspective based on their ability to take responsibility for their talents in the arts;
  • analyse, synthesise and evaluate information from various sources to gain insight into the teaching of performing arts, the development of a music environment in the grade R programme, and basic knowledge of music (musical elements and theoretical content);
  • demonstrate and communicate the ability to present complex information when teaching performing arts and represent this reliably and coherently through feedback;
  • plan and evaluate own performance regarding musical elements, the different musical activities, and a musical environment in a structured learning process; and
  • demonstrate the ability to exhibit a working knowledge (musical elements and theoretical content), music activities and a musical environment by employing resources.