Terug na bo

LVLO211 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2023

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • die waarde van liggaamlike opvoeding vir die graad R-leerder kan motiveer;
  • die stadia van motoriese ontwikkeling en motoriese vaardighede met die fokus op die beplanning van ’n bewegingsles vir die graad R-klaskamer kan verduidelik;
  • motoriese agterstande kan identifiseer om individuele ondersteuning aan leerders met spesiale behoeftes te bied;
  • graad R-bewegingslesse kan beplan aan die hand van die vereistes van die KABV-dokument; en 
  • assesseringskriteria vir die assessering en evaluering van leeruitkomste gedurende bewegingsaktiwiteite kan skryf.

After completing this module, students should be able to

  • motivate the value of physical education for the grade R learner;
  • explain the stages of motor development and motor skills with the focus on the planning of a movement lesson in the grade R classroom;
  • identify motor delays in order to render individual support to learners with special needs;
  • plan grade R movement lessons according to the requirements in the CAPS document; and 
  • write assessment criteria for the assessment and evaluation of learning outcomes during movement activities.