Terug na bo

LOND411 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2023

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • individuele en sosiale struikelblokke tot leer kan identifiseer in ’n inklusiewe klaskamerkonteks;
  • strategieë vir onderrig en leer kan verstaan en implementeer om die leerder met individuele en sosiale struikelblokke in die klaskamer te ondersteun;
  • die sterkpunte van leerders kan identifiseer en in hul omstandighede die leerder op ’n positiewe wyse deur die loop van die leerproses kan ondersteun;
  • die noodsaak van samewerking tussen ouers en ander rolspelers kan verstaan en motiveer deur leerders met leerstruikelblokke te ondersteun; en
  • verwerfde kennis oor inklusiewe onderrig kan implementeer en in die proses ook leerders ondersteun wat leerstruikelblokke ervaar deur middel van gedifferensieerde onderrig.

After completing this module, students should be able to

  • identify individual and social barriers to learning in an inclusive education context;
  • understand and implement teaching and learning strategies to support the learner with individual and social barriers to learning in the inclusive classroom;
  • identify the assets of learners and be able to support the learner positively in their circumstances throughout the learning process;
  • understand and motivate the necessity of cooperation with parents and other role players in supporting learners with barriers to learning; and
  • implement gained knowledge on inclusive education and support learners who experience barriers to learning in this process through differentiated teaching.