Terug na bo

GROV221 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2023

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • die vereistes vir ʼn professionele onderwyser kan bespreek, soos bepaal deur die Suid-Afrikaanse Raad vir Opvoeders (SARO);
  • ‘n veiligheidsbeleid kan opstel;
  • die wisselwerking kan verduidelik tussen gesondheid, veiligheid en voeding;
  • ‘n veilige graad R-omgewing kan beplan; en
  • kan bespreek hoe om ‘n veilige omgewing vir die leerder te skep en noodsituasies te hanteer.

After completing this module, students should be able to

  • explain the requirements for a professional teacher as determined by the South African Council for Educators (SACE);
  • compile a security policy;
  • explain the interaction between health, safety, and nutrition;
  • plan a safe grade R environment; and
  • create a safe environment for the learner and deal with emergencies.