Terug na bo

BBBG611 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2024

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • leerders kan identifiseer met emosionele of lewensprobleme wat leiding en ondersteuning benodig;
  • insig kan toon in die waardes wat onderliggend tot die hulpverleningsverhouding is, insluitend respek en empatie wat deel is van die proses waartydens ’n wedersyds empatiese verhouding met die persoon (die leerder wat hulp benodig) gevestig word;
  • ’n terapeutiese verhouding kan bou wat op vertroue gegrond is en die vermoë kan toon om tot die kern van die probleem deur te dring deur die omstandighede van die leerder te ondersoek deur middel van die ekosistemiese perspektief; en
  •  die persoon (leerder) deur die verskillende fases van probleembestuur kan lei:
  • - Ondersoek die kwessies
    - Stel die kwessies vas
    - Bestuur die uitkomstes
    - Stel doelwitte
    - Stel planne op om die doelwitte te bereik

After completing this module, students should be able to 

  • identify learners with emotional or life problems who need guidance and support;
  • demonstrate insight into the values underlying the helping relationship, including respect and empathy in building relationships of mutual understanding with the person (learner) in need of support;
  • build a therapeutic relationship based on trust and show the ability to get to the core of the problem by scrutinising the circumstances of the learner through the eco-systemic perspective; and
  • lead the person (learner) in need of support through the different stages of problem management:
    - Explore the concerns
    - Determine the problem(s)
    - Manage outcomes
    - Set goals
    - Draw up plans to accomplish the goals