Terug na bo

SEPE223 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2023

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente  

  • ’n bewustheid ontwikkel van die multikulturele klaskamer se werklikheid en begrip toon van die aanleer van ’n Afrikataal;
  • oor die vermoë beskik om die taalkennis en –vaardighede wat in die module aan die hand van spesifieke temas/onderwerpe aangeleer is sinvol en effektief in die werksomgewing aan te wend; en
  • kennis van die woordeskat en basiese grammatika kan demonstreer, spesifiek binne die onderwysomgewing.

After completing this module, students should be able to 

  • develop a consciousness regarding the reality of the multi-cultural classroom and demonstrate an understanding regarding learning an African language;
  • have the ability to continuously expand their knowledge of language and language skills acquired in this module through specific themes/topics meaningfully and effectively in the work environment; and
  •