2024
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- die kernkonsepte en algemene beginsels kan beskryf van opvoeding en leer binne die Christelike wêreldbeskouing;
- die rolspelers kan beskryf in die onderrigstelsel;
- ‘n positiewe leeromgewing kan skep vir die onderrig van leerders binne God se raadsplan;
- geskikte onderrigmetodes kan identifiseer vir 'n verskeidenheid van kontekste;
- geskikte onderrigmedia kan identifiseer vir ‘n verskeidenheid van kontekste;
- “assessering” kan beskryf binne die Suid-Afrikaanse kurrikulum; en
- moontlike oplossings kan identifiseer vir kernuitdagings in die hedendaagse Suid-Afrikaanse onderrigomgewing.
|
After completing this module, students should be able to
- describe the core concepts and general principles of teaching and learning within the Christian worldview;
- describe the role players in the education system;
- create a positive learning environment for teaching learners within the counsel of God;
- identify suitable teaching methods for various contexts;
- identify suitable teaching media for various contexts;
- describe “assessment” within the South African curriculum; and
- identify possible solutions to core challenges in the current South African teaching environment.
|