Terug na bo

VERB511 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2024

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • konsepte en rolspelers in die onderrig van Verbruikerstudies kan verduidelik;
  • die voorgeskrewe kurrikulum met betrekking tot die teoretiese komponent van Verbruikerstudies krities kan analiseer;
  • lesse vir die aanbieding van Verbruikerstudies se teoretiese komponent kan beplan;
  • die voorgeskrewe assesserings van Verbruikerstudies se teoretiese komponent krities kan analiseer;
  • informele en formele assesserings vir die teoretiese komponent van Verbruikerstudies kan beplan; en
  • die teoretiese komponent van Verbruikerstudies kan evalueer.