Terug na bo

LVLV121 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2024

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • die kategorieë kan bespreek van fundamentele bewegingsvaardighede;
  • motoriese agterstande by kinders kan analiseer en ’n bewegingsles aanpas om vir leerders met agterstande voorsiening te maak;
  • die musiekelemente kan analiseer en toepas;
  • die elemente van musiek en die verskillende aktiwiteitsareas kan analiseer en toepas; en
  • lesse kan beplan waarin leerders beweging en musiek aanleer.

After completing this module, students should be able to

  • discuss the categories of fundamental movement skills;
  • analyse motor delays in children and adapt a movement lesson to provide for learners with delays;
  • analyse and apply the musical elements;
  • analyse and apply the elements of music and the different activity areas; and
  • plan lessons in which learners can learn movement and music.