Terug na bo

ONET221 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2023

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • oor ‘n kennisbasis beskik op grond waarvan hulle in staat is om te besin oor taalverwerwing en die onderrig en leer van taalvaardighede as deel van die Godgegewe behoefte aan kommunikasie;
  • die waarde van musiek-, drama- en dansonderrig vir die leerder in graad R kan motiveer en ontleed en oor die vermoë beskik om die drie dissiplines te definieer en binne ’n godsdienstige raamwerk te plaas;
  • ’n graad R- musiekomgewing kan analiseer en ’n gepaste lied vir die graad en vir die onderrig van Huistaal aan die hand hiervan kies;
  • die beginsels van drama in die Graad R-Musiekprogram kan ondersoek;
  • die waarde van liggaamlike opvoeding vir die kind in graad R kan motiveer;
  • die eienskappe van graad R-leerders kan bespreek; en
  • ‘n Huistaal-, Musiek- en Bewegingsles kan beplan.

 

After completing this module, students should be able to  

  • have a knowledge base on the basis of which they can reflect on language acquisition and the teaching and learning of language skills as part of the God-given need for communication;
  • motivate and analyse the value of teaching music, drama and dance to the learner in grade R and have the ability to define the three disciplines and place them in a religious framework;
  • analyse a grade R music environment and choose a suitable song for the year group and the teaching of home language;
  • investigate the principles of the Grade R Music Programme;
  • motivate the value of physical education for the learner in grade R;
  • discuss the characteristics of grade R learners; and
  • plan a lesson for Home Language, Music and Movement.