Terug na bo

LVLV311 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2024

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • toepaslike leerervarings kan skep vir Sosiale Wetenskappe in graad R;
  • benaderings kan definieer en analiseer vir die aanbieding van Natuurwetenskap;
  • die onderrig kan ontleed van Natuurwetenskap en Wetenskaplike Geletterdheid in die graad R-program;
  • die onderrig van Inligting- en Kommunikasietegnologie in graad R kan definieer en ontleed; en
  • lesse kan aanleer en beplan waarin leerders oor natuurwetenskap, sosiale wetenskap en tegnologie leer.

After completing this module, students should be able to

  • create appropriate learning experiences for Social Sciences in grade R;
  • define and analyse approaches for the teaching of Natural Sciences;
  • analyse the teaching of Natural Sciences and Scientific Literacy in the grade R programme;
  • define and analyse the teaching of Information and Communication Technology in grade R; and
  • plan lessons in which learners can learn about natural science, social science and technology.