Terug na bo

GROM211 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2023

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • die vereistes vir ʼn professionele onderwyser, soos bepaal deur die Suid-Afrikaanse Raad vir Opvoeders (SARO), kan bespreek;
  • ‘n gesondheidsbeleid kan opstel;
  • die belangrikheid van gesondheid in ’n graad R-konteks kan beskryf;
  • kan beskryf hoe die jong kind gehelp kan word om ʼn gesonde leefstyl te volg;
  • die wisselwerking tussen gesondheid en voeding kan verduidelik;
  • siektetoestande op ’n toepaslike wyse kan identifiseer en bestuur; en
  • kan bespreek hoe om ’n veilige omgewing vir die leerder te skep en noodsituasies te hanteer.

After completing this module, students should be able to

  • discuss the requirements for a professional educator, as determined by the South African Council for Educators (SACE);
  • draft a health policy;
  • describe the importance of health in a grade R context;
  • describe how a young child can be helped to follow a healthy lifestyle;
  • explain the interaction between health and nutrition;
  • identify and manage medical conditions in an appropriate matter; and
  • discuss how to create a safe environment for the learner and deal with emergencies.