Terug na bo

LVON412 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2023

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente 

  • uitgebreide kennis van selfontwikkeling asook sy pedagogiese toepassing hê;
  • uitgebreide kennis van seksuele opvoeding binne die Intermediêre Fase hê;
  • pedagogiese toepassing van visuele kunste kan doen; en
  • 'n eie wêreldbeskouing kan ontwikkel aan die hand van Van Wyk se kragveldteorie ("force field theory").

After completing this module, students should be able to

  • have extensive knowledge of self-development as well as its pedagogic application;
  • have extensive knowledge of sexual education in the Intermediate Phase;
  • apply visual arts pedagogically; and
  • develop an own worldview according to Van Wyk’s force field theory.