2026
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- metodes en werkswyses kan gebruik om ‘n leerprogram vir die module te ontwerp;
- die vermoë toon om probleme op te los deur die aanwending van kreatiwiteit en probleemoplossingsgerigte denke;
- metodes en werkswyses kan gebruik om ‘n konteksanalise binne die module te ontwikkel; en
- ‘n geïntegreerde kennisgeletterdheid toon om voorsiening vir inklusiewe onderwys binne die module te maak.
|
After completing this module, students should be able to
- utilise methods and working procedures to design a learning programme for the module;
- display the ability to solve problems by applying creativity and problem-solving-oriented thinking;
- utilise methods and work procedures to develop a context analysis within the module; and
- display integrated knowledge literacy to make provision for inclusive education within the module.
|