2026
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- oor ʼn gedetailleerde kennisbasis beskik op grond waarvan hulle die samestelling van die sakeomgewing kan verduidelik en illustreer;
- probleemoplossing kan demonstreer wat hulle in staat sal stel om geleenthede en bedreigings in die sakeomgewing te identifiseer en op te los ten einde bedreigings in geleenthede te verander;
- oor kennisgebaseerde geletterdheid beskik op grond waarvan hulle korporatiewe sosiale verantwoordelikheid en korporatiewe beheer kan beskryf en evalueer;
- oor konteks beskik op grond waarvan hulle kontemporêre sosio-ekonomiese kwessies wat 'n impak op die sake-onderneming het, kan identifiseer, verduidelik en evalueer; en
- oor ʼn gedetailleerde kennisbasis beskik op grond waarvan hulle die onderskeie sakesektore kan beskryf.
|
After completing this module, students should be able to
- possess a detailed knowledge base on the basis of which they can explain and illustrate the composition of the business environment;
- demonstrate problem-solving that will enable them to identify and solve opportunities and threats in the business environment in order to change threats into opportunities;
- possess knowledge-based literary on the basis of which they can describe and evaluate corporate social responsibility and corporate control;
- possess context on the basis of which they can identify, explain, and evaluate contemporary socio-economic issues that influence business; and
- possess a detailed knowledge base on the basis of which they can describe the various business sectors.
|