2026
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- oor ‘n kennisbasis beskik op grond waarvan hulle in staat is om sosiolinguistiese konsepte te omskryf en dit aan die hand van ʼn diverse linguistiese landskap te beskryf, veral in terme van die ontwikkelingsgeskiedenis van taalpolitieke aspekte wat ʼn impak op die Afrikaanse taallandskap het;
- die konteks van Afrikaanse taalverskeidenheid kan beoordeel en die moderne Afrikaanse variëteite met mekaar aan die hand van fonologiese, morfologiese en sintaktiese veranderlikes kan vergelyk;
- oor ʼn kennisbasis beskik op grond waarvan hulle in staat is om begrip vir hedendaagse taaldiversiteit te toon en oor verskillende taalidentiteite te reflekteer;
- oor kennis beskik van etiese en professionele praktyk op grond waarvan hulle die huidige taalpolitieke posisie van Afrikaans kan analiseer, evaluerend beskryf en met nasionale en internasionale voorbeelde kan vergelyk; en
- probleemoplossingsvaardighede toon op grond waarvan hulle die vermoë demonstreer om krities oor die voortbestaan van Afrikaans, taalbedreigings, taalverskuiwings en taalbehoud te reflekteer.
|
After completing this module, students should be able to
- possess a knowledge base that enables them to define sociolinguistic concepts and describe them against the backdrop of a diverse linguistic landscape, especially in terms of the developmental history of language-political aspects that impact the Afrikaans linguistic landscape;
- evaluate the context of Afrikaans language variation and compare modern Afrikaans varieties with one another in terms of phonological, morphological, and syntactic variables;
- possess a knowledge base that enables them to demonstrate an understanding of contemporary language diversity and reflect on different language identities;
- possess knowledge of ethical and professional practice that enables them to analyse the current language-political position of Afrikaans, provide an evaluative description thereof, and compare it with national and international examples; and
- demonstrate problem-solving skills that enable them to critically reflect on the continued existence of Afrikaans, language endangerment, language shift, and language maintenance.
|