Terug na bo

AFHA321 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2026

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • kennis demonstreer van die Afrikaanse letterkunde se kernareas, met spesifieke verwysing na poësie;
  • kennisgeletterdheid beskik oor die eie aard van kinder-, jeug- en volwasse poësie;
  • oor 'n kennisbasis van voorgeskrewe gedigte vir die klaskamersituasie beskik, hierdie gedigte kan herken en teen die agtergrond van 'n diverse onderwyskonteks kan beoordeel; en
  • kennis dra van etiese en professionele praktyk op grond waarvan Afrikaanse poësie geanaliseer kan word aan die hand van sosiopolitieke omstandighede, konseptuele manifestasies en taalmanifestasies wat in poësie sigbaar is.  

After completing this module, students will:

  • demonstrate knowledge of the core areas of Afrikaans literature, with specific reference to poetry;

  • possess knowledge literacy regarding the distinctive nature of children's, youth, and adult poetry;

  • have a knowledge base of prescribed poems for the classroom context, be able to identify these poems, and evaluate them against the background of a diverse educational context; and

  • demonstrate knowledge of ethical and professional practice, enabling them to analyse Afrikaans poetry in relation to sociopolitical circumstances, conceptual manifestations, and linguistic features evident in poetry.