|
2026
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- ‘n kennisbasis kan demonstreer op grond waarvan ‘n omvattende en gedetailleerde bespreking oor die eie aard van die Afrikaanse letterkunde onderneem kan word, met spesifieke verwysing na drama en film;
- oor kennis beskik van etiese en professionele praktyk op grond waarvan hulle in staat is om gepaste voorgeskrewe drama en films vir die klaskamersituasie te herken en teen die agtergrond van ʼn diverse onderwyskonteks te beoordeel; en
- toegang hê tot Afrikaanse dramas en films, inligting ten opsigte hiervan kan bestuur en ‘n drama en film aan die hand van die narratiewe eienskappe van die drama kan analiseer.
|
After completing this module, students should be able to
- demonstrate a knowledge base that enables them to undertake a comprehensive and detailed discussion of the distinctive nature of Afrikaans literature, with specific reference to drama and film;
- possess knowledge of ethical and professional practice that enables them to identify appropriate prescribed dramas and films for the classroom situation and evaluate them against the background of a diverse educational context; and
- have access to Afrikaans dramas and films, manage information related to them, and analyse a drama and film by using narrative features of the drama.
|