2026
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- oor ‘n kennisbasis van die oorsprong van taal beskik en dit kan verduidelik en mites rakende die ontstaan van taal kan ontbloot;
- die konteks van Afrikaans binne die breë linguistiese landskap kan beskryf terwyl verskillende historiese variëteite van Afrikaans bestudeer word; en
- oor kennisgeletterdheid beskik om begrip oor die ontstaansgeskiedenis van Afrikaans te toon.
|
After completing this module, students will be able to
- possess a knowledge base of the origin of language, explain it, and expose myths concerning the origin of language;
- describe the context of Afrikaans within the broader linguistic landscape while studying the different historical varieties of Afrikaans; and
- demonstrate knowledge literacy to show understanding of Afrikaans and its development history.
|