| 2026 | Ná die voltooiing van hierdie module sal studente 
lesse onafhanklik kan beplan en aanbied vir enige klas in die Intermediêre Fase en graad 7;’n volledige leerprogram kan beplan en aanbied vir enige klas in die Intermediêre Fase of graad 7; enkan reflekteer oor die ervaring wat opgedoen is.  | After completing this module, students should be able to 
independently plan and present lessons for any class in the Intermediate Phase and grade 7;plan and present a complete learning programme for any class in the Intermediate Phase or grade 7; andreflect on the practical experience gained.   |