| 
                    2026
                 | 
                
                     Ná die voltooiing van hierdie module sal studente 
- ’n ingeligte begrip kan demonstreer van essensiële wiskundige konsepte, beginsels, reëls en die oplossing van wiskundige probleme;
 
- gepaste standaardmetodes asook eie metodes kan gebruik om probleme op te los; en
 
- aan probleme in verskeie kontekste blootgestel word en maniere vind om hierdie probleme te interpreteer en op te los.
 
 
                 | 
                
                     After completing this module, students should be able to 
- demonstrate an informed understanding of core mathematical concepts, principles, rules and solving of mathematical problems;
 
- use appropriate standard methods as well as own methods to solve problems; and
 
- introduce problems in various contexts and find ways to interpret and solve these problems.
 
 
                 |