2026
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- oor kennis en vaslegging van woordeskat en grammatika van Sepedi in beperkte gespreksituasies beskik en dit ook vaslê;
- basiese taalstrukture deur middel van aangeleerde woordeskat en kennis van taalreëls kan gebruik om eenvoudige sinne te formuleer en d.m.v. affektiewe kommunikasie, met sensitiwiteit en respek oor kultuurgrense heen, die aangeleerde taal gebruik; en
- insig toon en ‘n sensitiwiteit en waardering ontwikkel vir die diversiteit in die hedendaagse, multikulturele Suid-Afrikaanse samelewing in die algemeen en dan ook spesifiek in die hedendaagse, veeltalige klaskamer.
|
After completing this module, students will:
- possess knowledge of and retention of vocabulary and grammar of Sepedi in limited conversational situations, and also reinforce this knowledge;
- be able to use basic language structures, through acquired vocabulary and knowledge of language rules, to formulate simple sentences and, through affective communication, use the acquired language with sensitivity and respect across cultural boundaries; and
- demonstrate insight and develop a sensitivity to and appreciation for the diversity in contemporary, multicultural South African society in general, and specifically in the contemporary, multilingual classroom.
|