Terug na bo

ROBO422 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2026

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • die koderings- en robotikakonsepte kan identifiseer en beskryf wat die Intermediêre Faseleerder volgens die voorgestelde KABV-vereistes moet kan bemeester;
  • die koderings- en robotikavaardighede kan identifiseer en beskryf wat die Intermediêre Faseleerder moet kan bemeester en ontwikkel;
  • op ‘n ontwikkelingsgepaste wyse onderrig en leer in kodering en robotika in die Intermediêre Fase-klaskamer kan beplan deur die korrekte metodes en onderrigmodelle toe te pas;
  • oor ‘n kennisbasis beskik op grond waarvan hulle kreatiewe metodes kan identifiseer om ouderdomstoepaslike geïntegreerde lesse te beplan wat rekenaardenkwyses en 21ste-eeuse vaardighede sal ontwikkel; en
  • tegnologie en tegnologiese kennis as ‘n gawe van God beskou wat verantwoordelik aangewend moet word op ’n wyse wat tot voordeel van die skepping strek.

After completing this module, students will be able to:

  • identify and describe the coding and robotics concepts that Intermediate Phase learners are required to master according to the proposed CAPS requirements;

  • identify and describe the coding and robotics skills that Intermediate Phase learners should be able to master and develop;

  • plan coding and robotics teaching and learning in the Intermediate Phase classroom in a developmentally appropriate manner by applying the correct methods and teaching models;

  • possess a knowledge base from which they can identify creative methods to plan age-appropriate integrated lessons that will develop computational thinking and 21st-century skills; and

  • regard technology and technological knowledge as a gift from God that must be used responsibly in ways that benefit creation.