| 
                    2026
                 | 
                
                     Ná die voltooiing van hierdie module sal studente 
- kennis van en insig in finansiële bestuur in die onderwys as ’n wetenskaplike veld toon;
 
- verskeie inligtingsbronne kan raadpleeg wat betrekking het op finansiële bestuur en die gebruik van ’n wetlike raamwerk vir die finansiering van openbare skole;
 
- komplekse probleme met betrekking tot finansiële bestuur en skoolbefondsing kan identifiseer, analiseer en hanteer;
 
- beplanning, begroting en bemarking as aspekte wat deel van finansiële bestuursvaardighede in skole vorm, kan bespreek; en
 
- die vermoë toon om finansiële en ander bronne van die skool te bestuur.
 
 
  
  
  
  
  
  
  
  
  
  
                 | 
                
                     After completing this module, students should be able to 
- demonstrate knowledge of and insight into financial management in education as a scientific field;
 
- interrogate multiple sources of knowledge in financial management and the use of a legal framework for the financing of public schools;
 
- identify, analyse and address complex problems regarding financial management and the funding of schools;
 
- discuss planning, budgeting and marketing as part of a school's financial management skills; and
 
- demonstrate the ability to manage the school's financial and other resources.
 
 
  
                 |