Terug na bo

AFRO312 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2026

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • geïntegreerde kennis kan demonstreer van die onderrig van lees en kyk as ’n taalvaardigheid;
  • geïntegreerde kennis kan demonstreer van Afrikaanse woordsoortkategorieë;
  • geïntegreerde kennis kan demonstreer van die Afrikaanse poësie; en
  • die onderrig van poësie kan beplan.

After completing this module, students should be able to

  • demonstrate integrated knowledge of teaching reading and viewing as a language skill;
  • demonstrate integrated knowledge of Afrikaans parts of speech categories;
  • demonstrate integrated knowledge of Afrikaans poetry; and
  • plan the teaching of poetry.