| 
                    2026
                 | 
                
                     Ná die voltooiing van hierdie module sal studente  
- gedetailleerde kennis kan demonstreer van die onderrig van luister en praat as ’n taalvaardigheid;
 
- gedetailleerde kennis kan demonstreer van die Afrikaanse woordeskat en hoe om dit te onderrig;
 
- gedetailleerde kennis kan demonstreer van woordvorming (morfologie) en die onderrig daarvan;
 
- gedetailleerde kennis kan demonstreer van tradisionele verhale; en
 
- die onderrig van prosa kan beplan.
 
 
                 | 
                
                     After completing this module, students should be able to 
- demonstrate detailed knowledge of teaching listening and speaking as a language skill;
 
- demonstrate detailed knowledge of vocabulary in Afrikaans and how to teach it;
 
- demonstrate detailed knowledge of word formation (morphology) and its teaching;
 
- demonstrate detailed knowledge of traditional stories; and
 
- plan the teaching of prose.
 
 
  
                 |