| 2026 | Ná die voltooiing van hierdie module sal studente  
uitgebreide kennis van selfontwikkeling asook sy pedagogiese toepassing hê;uitgebreide kennis van seksuele opvoeding binne die Intermediêre Fase hê;pedagogiese toepassing van visuele kunste kan doen; en'n eie wêreldbeskouing kan ontwikkel aan die hand van Van Wyk se kragveldteorie ("force field theory"). | After completing this module, students should be able to 
have extensive knowledge of self-development as well as its pedagogic application;have extensive knowledge of sexual education in the Intermediate Phase;apply visual arts pedagogically; anddevelop an own worldview according to Van Wyk’s force field theory. |