2025
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- die spesifieke doelwitte, vaardighede, konsepte en temas kan analiseer wat in die vak Geskiedenis ingesluit is;
- akademiese kennis van Geskiedenis en Geografie kan demonstreer;
- die gebruik van ’n verskeidenheid van onderrigstrategieë kan motiveer; en
- die belangrikheid van historiese kennis kan beskryf met betrekking tot die holistiese ontwikkeling van die leerder.
|
After completing this module, students should be able to
- analyse the specific aims, skills, concepts, and topics included in the subject of History;
- demonstrate academic knowledge of History and Geography;
- motivate the use of various strategies for teaching; and
- motivate the importance of historical knowledge in respect of the holistic development of the learner.
|