2025
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- oor die vermoë beskik om kennis van basiese grammatika te bou en toe te pas;
- die belang van kennis en vaardighede van ander inheemse tale kan verduidelik in die veeltalige Suid-Afrikaanse gemeenskap; en
- kennis kan demonstreer (woordeskat en grammatika) met betrekking tot die onderwysomgewing.
|
After completing this module, students should be able to
- have the ability to build and apply knowledge of basic grammar;
- explain the importance of knowledge and skills of other indigenous languages in the multi-lingual South African community; and
- demonstrate knowledge (vocabulary and grammar) regarding the education environment.
|