2025
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- verskillende elemente aangaande die onderrig van handskrif vir graad 1-3-leerders kan bespreek;
- maniere kan ontwerp om handskrif in die Grondslagfase-klaskamer te onderrig;
- fonologiese bewustheid by graad 1-3-leerders kan ontwikkel;
- bewustheid oor spelling vir leerders in die Grondslagfase kan onderrig;
- taalstruktuur en –gebruik kan onderrig; en
- materiaal vir onderrig en leer kan skep deur tegnologie te gebruik.
|
After completing this module, students should be able to
- discuss the different elements of teaching handwriting to grade 1-3 learners;
- design ways of teaching handwriting in the Foundation Phase classroom;
- develop phonological awareness in grade 1-3 learners;
- teach spelling awareness to learners in the Foundation Phase;
- teach language structure and use; and
- produce learning and teaching material by using technology.
|