2025
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- weet hoe om onderrig en leer binne ‘n laerskool waar te neem
- bewyse kan lewer van lesse wat waargeneem is in die Intermediêre Fase-klaskamer;
- wette en beleide kan ondersoek wat verwant is aan die onderwys;
- voorbeelde van administratiewe strategieë versamel het; en
- kan reflekteer oor leswaarneming.
|
After completing this module, students should be able to
- know how to observe teaching and learning in the primary school;
- provide evidence of lessons observed in the Intermediate Phase classroom;
- examine laws and policies related to education;
- collect examples of administrative strategies; and
- reflect on lesson observation.
|