2025
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- 'n kennisbasis hê op grond waarvan hulle in staat is om 'n geïntegreerde kennis te demonstreer van die Afrikaanse letterkunde se sentrale areas met spesifieke verwysing na poësie;
- kennisgeletterdheid beskik op grond waarvan begrip gedemonstreer kan word rakende kennis oor die eie aard van kinder-, jeug- en volwasse poësie;
- oor 'n kennisbasis van voorgeskrewe gedigte vir die klaskamersituasie beskik, hierdie gedigte kan herken en teen die agtergrond van 'n diverse onderwyskonteks kan beoordeel; en
- kennis dra van etiese en professionele praktyk op grond waarvan Afrikaanse poësie geanaliseer kan word aan die hand van sosiopolitieke omstandighede, konseptuele manifestasies en taalmanifestasies wat in poësie sigbaar is.
|
After completing this module, students should be able to
- demonstrate integrated knowledge of the central tenets of Afrikaans literature, with specific reference to poetry based on a well-grounded knowledge;
- demonstrate understanding of child, youth and adult poetry’s essential nature based on grounded knowledge and literacy;
- possess a knowledge base of the prescribed poems for the classroom, recognise them, and judge them against a background of a diverse teaching context; and
- have a basic informed knowledge about ethical and professional practice upon which Afrikaans poetry can be analysed in the light of socio-political circumstances, conceptual manifestations and language manifestations visible in poetry.
|