2025
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- metodes en werksmetodes kan ontwikkel om konflik te bestuur en probleemoplossingsvaardighede kan identifiseer, beskryf en toepas;
- metodes en werksmetodes kan ontwikkel om ’n kringprogram te ontwerp;
- metodes kan ontwikkel om tweedimensionele ontwerpe te skep en te ontwikkel;
- oor omvattende kennis beskik wat hulle in staat sal stel om driedimensionele ontwerpe met spesifieke ruimtelike afmetings te ontwikkel;
- metodes kan ontwikkel om media te gebruik, bv. pottebakkersklei, gips en ander gemengde media; en
- probleemoplossing kan demonstreer deur middel van musiek en bewegingsdissiplines.
|
After completing this module, students should be able to
- develop methods and procedures for conflict management and identify, describe and apply problem-solving skills;
- develop methods and procedures to design a circuit program;
- develop methods to create and develop two-dimensional designs;
- have extensive knowledge literacy that will enable them to develop three-dimensional designs within specific spatial dimensions;
- develop methods for using media such as pottery clay, plaster, and other mixed media; and
- demonstrate problem-solving skills through music and movement disciplines.
|