2025
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- geïntegreerde kennis en omgang met diskoersanalise en pragmatiek kan toon, soos dit met onderrig en leer verband hou;
- die impak van die teks, leser en konteks in terme van taal kan evalueer;
- geïntegreerde kennis van teksgenres kan toon om verantwoordelike onderrigpraktyke te bewerkstellig;
- kan differensieer tussen tradisionele en historiese literatuur, biografieë en informatiewe tekste; en
- tradisionele en historiese literatuur, biografieë en informatiewe tekste in die onderrig van Afrikaans kan gebruik.
|
At the end of this module, students should be able to
- demonstrate integrated knowledge of and association with the analysis and pragmatics of discourse, as related to teaching and learning;
- evaluate the impact of the text, reader, and context in terms of language;
- display integrated knowledge of the various genres to bring about accountable teaching practices;
- differentiate between traditional and historical literature, biographies, and informative texts; and
- utilise traditional and historical literature, biographies, and informative texts in the teaching of Afrikaans.
|