| 2025 | Ná die voltooiing van hierdie module sal studente 
die teoretiese beginsels kan verduidelik van liggaamlike opvoeding in die Grondslagfase;die waarde kan evalueer van liggaamlike opvoeding in die Grondslagfase;die ontwikkeling van motoriese vaardighede by die Grondslagfaseleerder kan analiseer;liggaamlike opvoedingslesse kan beplan vir die Grondslagfaseleerder;die aanbieding kan analiseer van spesifieke liggaamlike opvoedingsaktiwiteite in die Grondslagfase;grootmotoriese struikelblokke van leerders kan analiseer; endie assessering van liggaamlike opvoeding in die Grondslagfase kan beskryf en evalueer. | After completing this module, students should be able to 
explain the theoretical principles of physical education in the Foundation Phase;evaluate the value of physical education in the Foundation Phase;analyse the Foundation Phase learner’s motor skills development;plan physical education lessons for the Foundation Phase learner;analyse the presentation of specific physical education activities in the Foundation Phase;analyse gross motor obstacles that learners experience; anddescribe and evaluate the assessment of physical education in the Foundation Phase.   |