2025
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- ’n begrip van die kompleksiteit van Wiskunde-onderrig kan demonstreer;
- bekwaamheid kan demonstreer deur die aspekte te verstaan wat tydens effektiewe Wiskunde-onderrig gebruik word;
- krities kan reflekteer oor die belangrikheid van die beplanning van ’n Wiskundeles; en
- begrip kan toon vir die belangrikheid van probleemoplossing en die ervaring van getalle en wanopvattings hieroor kan regstel.
|
After completing this module, students should be able to
- demonstrate an understanding of mathematics teaching’s complexity;
- demonstrate competence in understanding the aspects involved to teach mathematics effectively;
- critically reflect on the importance of planning a mathematics lesson; and
- show understanding of the importance of problem-solving and number sense and remediate misconceptions about this.
|