| 2025 | Ná die voltooiing van hierdie module sal studente 
in staat wees om oor taalverwerwing en die onderrig en leer van taalvaardighede te besin as deel van die Godgegewe behoefte aan kommunikasie;in staat wees om verskillende benaderings van taalonderrig te analiseer;so kan beplan dat ontwikkelingstoepaslike metodes tydens die aanbieding van ‘n ontluikende geletterdheidsprogram toegepas word;weet hoe om literatuur in die Grondslagfase te gebruik en te onderrig; en‘n informele ontluikende geletterdheidsprogram kan ontwerp en ondersoek. | After completing this module, students should be able to  
reflect on language acquisition and the teaching and learning of language skills as part of the God-given need for communication;analyse different approaches to the teaching of language;plan in such a way that development-applicable methods are applied during the presentation of an emergent literacy programme;know how to use and teach literature in the Foundation Phase; anddesign and investigate an informal emergent literacy programme.   |