2025
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- in staat wees om kennis rondom Lewensvaardighede se onderskeie dissiplines aan leerders te verduidelik;
- in staat wees om persoonlike en sosiale welsyn te bespreek en kan demonstreer hoe verantwoordelike landsburgers moet optree;
- oor ’n ingeligte kennisbasis beskik om konsepte en definisies van fundamentele motoriese ontwikkeling te omskryf;
- in staat wees om kernareas van musiekaktiwiteite en -konsepte te identifiseer en te verduidelik; en
- ingeligte kennis oor visuele geletterdheid beskik en twee- en driedimensionele onderwerpe kan identifiseer en bespreek.
|
After completing this module, students should be able to
- explain informed knowledge of Life Skills’ various disciplines to learners;
- discuss personal and social well-being and demonstrate how responsible citizens should act;
- have an informed knowledge base to describe concepts and definitions of fundamental motor development;
- identify and explain the core areas of musical activities and concepts; and
- have an informed knowledge of visual literacy and identify and discuss two- and three-dimensional topics.
|