2025
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- individuele en sosiale struikelblokke tot leer kan identifiseer in ’n inklusiewe klaskamerkonteks;
- strategieë vir onderrig en leer kan verstaan en implementeer om die leerder met individuele en sosiale struikelblokke in die klaskamer te ondersteun;
- die sterkpunte van leerders kan identifiseer en in hul omstandighede die leerder op ’n positiewe wyse deur die loop van die leerproses kan ondersteun;
- die noodsaak van samewerking tussen ouers en ander rolspelers kan verstaan en motiveer deur leerders met leerstruikelblokke te ondersteun; en
- verwerfde kennis oor inklusiewe onderrig kan implementeer en in die proses ook leerders ondersteun wat leerstruikelblokke ervaar deur middel van gedifferensieerde onderrig.
|
After completing this module, students should be able to
- identify individual and social barriers to learning in an inclusive education context;
- understand and implement teaching and learning strategies to support the learner with individual and social barriers to learning in the inclusive classroom;
- identify the assets of learners and be able to support the learner positively in their circumstances throughout the learning process;
- understand and motivate the necessity of cooperation with parents and other role players in supporting learners with barriers to learning; and
- implement gained knowledge on inclusive education and support learners who experience barriers to learning in this process through differentiated teaching.
|