Terug na bo

OBFB621 module-uitkomste

Jaar Module-uitkomste Engelse uitkomste
2025

Ná die voltooiing van hierdie module sal studente

  • kennis van finansiële bestuur in die onderwys as ’n wetenskaplike veld kan toon, tesame met insig hierin;
  • krities met verskeie kennisbronne rakende finansiële bestuur en die gebruik van ’n regsraamwerk vir die finansiering van openbare skole kan omgaan;
  • komplekse probleme rakende finansiële bestuur en die befondsing van skole kan identifiseer, analiseer en die hoof bied;
  • beplanning, begroting en bemarking as deel van ’n skool se vaardighede met betrekking tot finansiële bestuur kan bespreek; en
  • die vermoë toon om die skool se finansiële en ander bronne te bestuur.

 

After completing this module, students should be able to

  • demonstrate knowledge of and insight into financial management in education as a scientific field;
  • interrogate multiple sources of knowledge in financial management and the use of a legal framework for the financing of public schools;
  • identify, analyse and address complex problems regarding financial management and the funding of schools;
  • discuss planning, budgeting and marketing as part of a school's financial management skills; and
  • demonstrate the ability to manage the school's financial and other resources.