2025
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- kennis en begrip van bemarking binne die Suid-Afrikaanse ekonomie hê;
- kennis en begrip van entrepreneurskap binne die Suid-Afrikaanse mikro-ekonomie hê;
- vaardighede in die toepassing van bemarkingstrategieë binne ‘n mikro-ekonomiese omgewing hê;
- vaardighede in die toepassing van entrepreneurskapsbeginsels in ‘n mikro-ekonomiese omgewing hê; en
- ‘n Christelik-gefundeerde waardeoordeel oor hedendaagse bemarkingstrategieë kan uitspreek.
|
After completing this module, students should be able to
- have knowledge and understanding of marketing within the South African economy;
- have knowledge and understanding of entrepreneurship within the South African micro-economy;
- possess skills in applying marketing strategies within a micro-economic environment;
- possess skills in applying entrepreneurial principles within a micro-economic environment; and
- express a Christian-based value judgement on contemporary marketing strategies.
|