2025
|
Ná die voltooiing van hierdie module sal studente
- tekste kan lees en interpreteer vir akademiese doeleindes;
- idees duidelik kan uitdruk, met onderskeidingsvermoë kan luister en op ’n gepaste wyse reageer;
- basiese taalstrukture en -konvensies ondersoek met spesifieke verwysing na grammatika en spelreëls, leestekens en sinskonstruksie; en
- tekste kan produseer, deur omskrywing en opsomming te gebruik ten einde plagiaat te vermy, en bronne kan aanhaal deur die gebruik van die Aros-metode.
|
After completing this module, students should be able to
- read and interpret texts for academic purposes;
- express ideas clearly, listen with discernment and respond appropriately;
- investigate basic language structures and conventions with specific reference to grammar and spelling rules, punctuation and sentence construction; and
- produce texts, using paraphrasing and summarising to avoid plagiarism, and cite sources using the Aros method.
|