| 
                    2025
                 | 
                
                     Ná die voltooiing van hierdie module sal studente   
- ’n bewustheid ontwikkel van die multikulturele klaskamer se werklikheid en begrip toon van die aanleer van ’n Afrikataal;
 
- oor die vermoë beskik om die taalkennis en –vaardighede wat in die module aan die hand van spesifieke temas/onderwerpe aangeleer is sinvol en effektief in die werksomgewing aan te wend; en
 
- kennis van die woordeskat en basiese grammatika kan demonstreer, spesifiek binne die onderwysomgewing.
 
 
                 | 
                
                     After completing this module, students should be able to  
- develop a consciousness regarding the reality of the multi-cultural classroom and demonstrate an understanding regarding learning an African language;
 
- have the ability to continuously expand their knowledge of language and language skills acquired in this module through specific themes/topics meaningfully and effectively in the work environment; and
 
-  
 
 
                 |